# Die woordvoerder van die MK-party in Gauteng, Abel Tau het die Madlanga-kommissie as blootgestel beskryf, voor hul hofaansoek oor die kommissie môre. Tau het in Pretoria kritiek uitgespreek oor die 147-miljoen-rand-begroting, en beweer dit is daar om die politieke elite te beskerm. Tau voer aan ‘n hof sou aanspreeklikheid verseker, ook vir die geskorste minister van Polisie, Senzo Mchunu. Hy dring daarop aan dat Suid-Afrikaners nie toelaat dat die kwessie net afgemaak word nie:
MK-party in Gauteng beskryf Madlanga-kommissie as blootgestel voor hofsaak-uitdaging [KLANK]
ENG-TauOnCommission