# Die Vereniging vir Staatsamptenare stem saam met die minister van die Staatsdiens en Administrasie, Mzamo Buthelezi, dat Suid-Afrika se staatsamptenare onderbetaal, oorwerk en afgestomp is. Die land het ongeveer 1,7-miljoen staatsamptenare. Claude Naicker van die vakbond sê die onlangse salarisverhoging van 5,5-persent vir staatsamptenare, hoewel dit bo inflasie is, vergoed nie voldoende vir jare se onveranderde salarisse, stygende lewenskoste en toenemende werklas nie:
Staatsdiensvakbond striem onvoldoende salarisverhoging vir staatsamptenare [KLANK]
ENG NaickerOnPublicServants