# Die Suid-Afrikaanse Vereniging vir Psigiaters sê tot 92-persent van Suid-Afrikaners met geestesgesondheidsprobleme, ontvang nooit behandeling nie. Gevolglik is daar drie uit vier mense sonder ondersteuning vir algemene toestande soos depressie, angs en dwelmmisbruik. Minder as een uit tien pasiënte met ernstige geestesversteurings ontvang die sorg wat hulle benodig. Die organisasie se woordvoerder, Anusha Lachman, bepleit dat geestesgesondheid geïntegreer word by primêre gesondheidsorg, die opleiding van werkers in die voorste linie, asook groter openbare bewusmaking:
Bykans 92% van Suid-Afrikaners met geestesprobleme ontvang geen behandeling nie [KLANK]
ENG LachmanOnMentalIllness