# Rise Mzansi sê daar is ‘n dringende behoefte om die strafregstelsel te herstel met die Madlanga-kommissie wat môre sy werk begin doen by die Bridgette Mabandla-justisiekollege in Pretoria. Die party versoek die kommissie, wat ondersoek instel na bewerings deur die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, om die polisie se misdaadintelligensie-afdeling te ondersoek. Rise Mzansi se woordvoerder, Makashule Gana, het die waarnemende minister van Polisie, Firoz Cachalia, gekritiseer omdat hy nie inligting verskaf het oor onlangse misdaadintelligensie-arrestasies nie:
Rise Mzansi vra ononderbroke begin van Madlanga-kommissie se sittings [KLANK]
ENG GanaOnHinderances