# Die Nasionale Minimum loonkommissie moedig die publiek en belanghebbendes aan om teen Donderdag hul menings te gee oor moontlike aanpassings van die minimum loon vir 2026. Die huidige minimum loon is 28-rand-79-sent per uur. Die woordvoerder van die Departement van Indiensneming en Arbeid, Teboho Thejane, sê voorleggings kan per e-pos gestuur of aanlyn gelaai word, of per landpos gestuur word, en moedig burgers aan om die aanlyn opname te voltooi:
Sperdatum vir voorleggings oor 2026 nasionale minimum loonaanpassings is voor die deur [KLANK]
ENG ThejaneOnWages