# Die leier van BOSA, Mmusi Maimane, het in ‘n brief aan die minister van Finansies, Enoch Godongwana, aangedring op totale deursigtigheid oor die raad van die Openbare Beleggingskorporasie. Die woordvoerder van BOSA, Roger Solomons, sê die nuwe nie-uitvoerende direkteure is aangestel sonder enige verduideliking of geen openbare konsultasie nie. Hy sê dit is buitengewoon dat ‘n raad wat toesig gehou het oor die groei van die bates van twee-duisend-mijard-rand tot 3,9-duisend-miljard-rand, skiekik en stilweg vervang word:
BOSA sê Godongwana moet verduidelik oor nuwe OBK-raad [KLANK]
ENG RogeronBoardRotation