# Die Gautrein-bestuursagentskap het sy 13de agtereenvolgende skoon oudit in die 2024/2025 finansiële jaar behaal, wat sy reputasie vir deursigtigheid, verantwoordbaarheid en gesonde finansiële bestuur versterk. Albi Modise van die agentskap sê die prestasie weerspieël gedissiplineerde bestuur en doeltreffende werksaamhede. Dit sluit in treinbeskikbaarheid van 99.51-persent en stiptelikheid van 97.57-persent. Die agentskap het ook sertifiserings in gehalte-, omgewings- en beroepsgesondheid- en veiligheidsbestuur van die Internasionale Organisasie vir Standaardisering ontvang:
Gautrein-bestuursagentskap handhaaf ononderbroke skoon ouditrekord vir 13 jaar [KLANK]
ENG-ModiseOnGMA