# Die president van die Patriotic Alliance, Gayton McKenzie veroordeel die sluipmoord op Amerikaanse aktivis, Charlie Kirk, wat verlede week doodgeskiet is terwyl hy by die Utah Valley Universiteit gepraat het. Die 31-jarige Kirk se vermeende moordenaar, die 22-jarige Tyler Robinson, is in aanhouding en sal môre in die hof verskyn. ‘n Gedenkdiens word beplan vir Sondag by State Farm Stadion in Glendale, Arizona. McKenzie vra vir geregtigheid en waarsku dat niemand se dood, ongeag van politieke verskille, gevier moet word nie:
McKenzie veroordeel die moord op Charlie Kirk [KLANK]
ENG-McKenzieOnKirk