Skip to content

DA eis onmiddellike opskorting van duur Weermagopleiding in Kuba [KLANK]

# Die DA eis die onmiddellike opskorting van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag se Kubaanse ontplooiingsplan. Die Weermag wil volgende jaar 20 van sy soldate teen 28-miljoen-rand na Kuba stuur vir kursusse, hoewel dit nie hier erken word nie. Die maandelikse koste per student vir die kursus van twee jaar beloop tussen 115- en 140-duisend-rand. Chris Hattingh van die DA sê die minister van Verdediging, Angie Motshekga, en die Weermag se leierskap moet verantwoording doen vir dié gruwelike vermorsing:

AFR HattinghOnCubaTraing