# Vandag is Internasionale Dag van Demokrasie, ‘n geleentheid om die stand van demokrasie in die wêreld te hersien. Vanjaar se tema is die Versekering van Effektiewe Bestuur van KI op Alle Vlakke. Dit beklemtoon die groeiende belangrikheid van kunsmatige intelligensie in die vorming van demokratiese prosesse en bestuur wêreldwyd. Die sekretaris-generaal van die Verenigde Nasies, António Guterres, sê demokrasie word aangedryf deur die wil van die mense, hul stemme, keuses en hul deelname:
Vandag is Internasionale Dag van Demokrasie [KLANK]
ENG GuterresOnDemocracy