# Die DA in die Wes-Kaap het sy verbintenis herbevestig om boere te ondersteun met betroubare veeartsenykundige dienste en uitvoergereed gehalteversekering. Noko Masipa van die DA sê tydens die opknapping van die Provinsiale Veeartsenykundige Laboratorium het die Department van Landbou slegs 80-persent van sy teikens behaal. Hy sê die opknappingstyd het ooreengestem met die verhoogde aanvraag vir Suid-Afrikaanse vleisprodukte maar die teikens is suksesvol bereik sonder om gehalte of veiligheid in gevaar te stel:
DA in Wes-Kaap herbevestig verbintenis om boere met betroubare veeartsenykundige dienste by te staan [KLANK]
ENG NokoonSupportingFarmers