Skip to content

Minister Steenhuisen sê Suid-Afrika se landbousektor toon steeds veerkragtigheid [KLANK]

# Die minister van Landbou, John Steenhuisen, sê ondanks die afname in die waarde van goedere-uitvoere in die eerste en tweede kwartale van hierdie jaar, toon Suid-Afrika se landbousektor steeds veerkragtigheid. Die departement se woordvoerder, Joylene van Wyk, sê volgens die Suid-Afrikaanse Reserwebank se betalingsbalansverslag, wat hierdie week vrygestel is, het die land se handelsoorskot van 211-miljard-rand tot 177,1-miljard-rand ingekrimp tussen die eerste en tweede kwartale:

AFR JoyleneonAgricultureSector