Skip to content

Mbalula moedig jeugliga aan om voortou te neem in stryd teen werkloosheid [KLANK]

# Die ANC-sekretaris-generaal Fikile Mbalula sê jongmense moet die leiding neem in tegnologie, ekonomiese ontwikkeling en werkskepping. Mbalula het die tweede nasionale algemene raad van die party se jeugliga in Kimberley, Noord-Kaap, toegespreek. Mbalula sê die jeug moet innovering dryf en Suid-Afrika se toekoms help vorm deur werkloosheid aan te pak en groei te bevorder. Hy verwelkom ook dat wysigings tot die Nasionale Kredietwet teruggetrek is, wat sou toelaat dat studente met onbetaalde tersiêre fooie op die swartlys geplaas word:

ENG MbalulaOnUnemployment