Skip to content

EU-lande stem in om sankies teen verleng teen Russiese individue en instellings, insluitend Putin

# Europese Unie-lande het ingestem om sankies te verleng teen meer as twee-duisend-500 Russiese individue en instellings, insluitend president Vladimir Putin, oor die oorlog teen Oekraïne. Ambassadeurs van die 27 lidlande het voor Maandag se sperdatum die besluit onderteken nadat Hongarye en Slowakye eise laat vaar het om ‘n aantal persone van die swartlys af te haal. Die EU se hoof van buitelandse beleid, Kaja Kallas, sê Brussel finaliseer tans ‘n nuwe pakket sanksies wat bykomende beperkings insluit op Russiese olieverkope, spook-olievaartuie en banke.