# Die DA sê die minister van Toerisme se jammerlike hantering van SA Toerisme se sake, het die land ‘n ongelooflike 500-miljoen-rand gekos. Haseena Ismail van die DA sê De Lille se ampstermyn beweeg van een skandaal na die ander. Sy sê De Lile was nie deursigtig met haar roekelose ontbinding van die raad nie en haar voortdurende weiering om rekenskap te gee het tasbare nagevolge:
DA sê minister De Lille se optrede kos SA Toerisme tot R500-miljoen [KLANK]
ENG HaseenaonAction