# Cosatu het in beginsel die tertafellegging in die Parlement van die Wysigingswetsontwerp op Drank, verwelkom. Cosatu-woordvoerder Matthew Parks sê die wetsontwerp kyk na die behoefte vir ‘n progressiewe reaksie oor die krisis van drankmisbruik wat endemies in Suid-Afrika is, veral onder die werkersklasse en die plattelandse gemeenskappe. Hy sê meer as 40-persent van die 14-duisend jaarlikse sterfgevalle in padongelukke is as gevolg van alkoholmisbruik:
COSATU verwelkom doelwitte van Wysigingswetsontwerp op Drank [KLANK]
ENG MatthewonObjectives