Skip to content

Minister Kubayi versoek aanstel van regter om heropening van Steve Biko-ondersoek te lei [KLANK]

# Die minister van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling, Mmamoloko Kubayi, het die regterpresident van die Oos-Kaapse afdeling van die Hooggeregshof versoek om ‘n regter aan te stel om die heropening van die Steve Biko-doodsondersoek te lei. Die Nasionale Vervolgingsgesag sal die ondersoek vandag in die Hooggeregshof in Gqeberha heropen. Kubayi se woordvoerder, Terrence Manase, sê die eerste ondersoek na Biko se dood in 1977 het bevind hy is dood aan beserings wat hy in ‘n vermoedelike gestoei met die veiligheidspolisie opgedoen het:

ENG ManaseOnInquest