Skip to content

Bester se prokureur veroordeel Netflix oor regte van dokumentêr [KLANK]

# MoAfrika Wa Maila, die prokureur van veroordeelde moordenaar, Thabo Bester, sê Netflix moenie toegelaat word om Suid-Afrikaanse regte met sy komende dokumentêr te skend nie. Dit volg nadat Bester en sy voormalige vriendin, Nandipha Magudumana by die hof aansoek gedoen het om die uitsending te keer van die dokumentêr, Beauty and the Bester, wat vir vandag geskeduleer is. Wa Maila het aan die hof gesê die uitsending kan Bester se voortgesette hofsaak benadeel. Hy glo die vrystelling van die program sal die kliënt se reputasie skend:

ENG-WaMailaOnBesterDocu