# AfriForum Jeug en studente van Noordwes Universiteit het vandag op die Potchefstroomse kampus betoog en ‘n verbod geëis op die slagspreuk “Kill the Boer”. ‘n Versoekskrif met meer as ses-duisend handtekeninge is aan bestuur oorhandig nadat die slagspreuk in Junie op die kampus gesing is. Betogers sê die instelling se stilswye oor die kwessie is onaanvaarbaar. Yvonne Gerber van AfriForum Jeug hou vol die universiteit moet die slagspreuk volstrek verbied en tugstappe doen teen die betrokkenes:
AfriForum Jeug en ses-duisend ondersteuners eis verbod op “Kill the Boer” op NWU-kampus [KLANK]
AFR-GerberOnNWUChant