# Statistieke Suid-Afrika sê mynbouproduksie het in Julie, op ‘n maand-grondslag, met 4,4-persent gestyg. Hoof-opnamestatistikus, Juan-Pierre Terblanche, sê ystererts en metale in die platinumgroep het die groei aangedryf, met stygings van onderskeidelik 12,2-persent en 6,2-persent. Hy bevestig ondanks die positiewe bydrae van diamante, chroom, en steenkool, het goud, mangaan, koper en nikkel afgeneem:
SA mynbouproduksie styg met 4,4% in Julie [KLANK]
AFR-TerblancheOnMining