# Die DA het ‘n nasionale ondersoek na die skokkende toename in kinderswangerskappe in Suid-Afrika begin. Die ondersoek sal bepaal hoe provinsies die Kinderwet toepas om te verseker oortreders van statutêre verkragting word vervolg. In die Oos-Kaap alleen het 117 meisies tussen die ouderdom van 10 en 14 van April tot Julie vanjaar geboorte geskenk. Alexandra Abrahams van die DA sê hulle wil antwoorde hê op aanmelding, ondersoeke, opleiding en polisieverwysings:
DA ondersoek kinderswangerskap-krisis [KLANK]
ENG AbrahamsOnTeenagePregnancy