Skip to content

Action Society sê vlaag geweld by howe is regstreekse aanslag op geregtigheid [KLANK]

# Action Society veroordeel die onlangse aanvalle op die land se regstelsel. Hierdie voorvalle sluit in die moord op die bekende insolvensieprokureur, Bouwer van Niekerk, in sy firma se kantoor in Johannesburg, en die moord op twee mense buite die Athlone- en Mitchells Plain-landdroshof in Kaapstad. Action Society-woordvoerder Juanita du Preez sê hierdie geweldsdade raak die kern van regverdigheid, veiligheid en oppergesag van die reg:

ENG DuPreezOnCourtSecurity