# Die Suid-Afrikaanse regering het kommer uitgespreek oor Rusland se blindelingse aanvalle op burgerlikes waarin pensioenarisse in die dorp, Yarova, in die ooste van Oekraïne dood is. Tydens die Russiese lugaanval op Yarova in die Donetsk-provinsie is 24 mense dood en 19 beseer. Die Departement van Internasionale Betrekkinge en Samewerking se woordvoerder, Chrispin Phiri, sê die doelbewuste aanval op burgerlikes is ʼn oortreding van internasionale humanitêre reg en menseregte-wette en -beginsels:
Suid-Afrika kritiseer Rusland vir sy aanvalle op burgerlikes in Oekraïne [KLANK]
ENG ChrispinonUkraine