# Die nsionale polisekomissaris, Fannie Masemola vra vir ‘n verenigde front teen bendegeweld by Wes-Kaapse brandpunte. Die provinsie word geteister deur ‘n reeks skietvoorvalle, insluitend insidente by hofgeboue. Masemola het in Kraaifontein gewaarsku dat die polisie nie misdadige bedrywighede sal duld nie en sal voortgaan om die oppergesag van die staat te handhaaf. Hy vra dat gemeenskappe moet aanhou om saam met die polisie te werk om misdaad uit te roei en veiligheid te herstel:
Kommissaris Fannie Masemola waarsku polisie sal nie kriminele bedrywighede duld nie [KLANK]
ENG MasemolaOnCooperation