# Die Nasionale Polisiekommissaris, Fannie Masemola, sê die polisie is besig om optrede teen bendegeweld in die Wes-Kaap te verskerp. Daar is sedert April meer as een-duisend onwettige vuurwapens gekonfiskeer en meer as 114-duisend verdagtes gearresteer. Masemola het in Kraaifontein aan die media gesê ‘n verdagte wat verbind word met ‘n onlangse massamoord is gearresteer is, met 23-duisend verdagtes wat in slegs een week landswyd gearresteer is:
Deurbraak in Kraaifontein-massamoord na arrestasie van verdagte [KLANK]
ENG MasemolaOnKraaifontein