Skip to content

Suid-Afrika se skuilingbeweging is op pad na Sydney vir wêreldberaad [KLANK]

# Die Nasionale Skuilingsbeweging van Suid-Afrika sal die vyfde Wêreldkonferensie van Vroueskuilingsbewegings in Sydney vanaf 15 tot 18 September bywoon. Die beweging sal Suid-Arika se skuilingervaring uitstal, insluitend sy Action Learning Shelter Model, en sal die Afrika Streekskoukus lei om vennootskappe te versterk. Die nasionale koördineerder, Anisa Moosa sê die lesse geleer by 95 skuilings oor 16 jaar het oorlewende gesentreerde dienste en internasionale samewerking bevorder:

ENG MoosaOnGBVSummit