# Die Wes-Kaapse LUR vir Onderwys, David Maynier, moedig leerders aan om hul stem te laat hoor as hulle sukkel met hul geestesgesondheid. Vandag is Wêreld-selfdoodvoorkomingsdag met die tema, “Verandering van die diskoers oor selfdood”. Volgens die Wêreldgesondheidsorganisasie is selfdood ‘n groot openbare gesondheidsuitdaging wat elke jaar die lewens van meer as 720-duisend mense eis. Maynier sê die emosionele en sielkundige druk op kinders is enorm:
Wêreld-selfdoodvoorkomingsdag: Wes-Kaapse Onderwys-LUR moedig leerders aan om te praat [KLANK]
ENG DavidonWorldSuicide