# Die Stad Tshwane sê die Tshwane Beleggingsberaad sal die metro se ekonomiese potensiaal ontsluit. Die beraad word vandag met die tema Tshwane Rising aangebied. Die metro mik na die verkryging van vyf-miljard-rand se beleggings by die mylpaalgeleentheid. Die burgemeesterskomiteelid vir Ekonomiese Ontwikkeling en Ruimtelike Beplanning, Sarah Mabotsa, sê die fokus van die beraad is beleggingsmoontlikhede in vier prioriteitsektore naamlik toerisme, bou- en eiendomsbedryf, motorbedryf, landbou en agri-verwerking:
Tshwane sê sy beleggingsberaad sal die metro se enorme ekonomiese potensiaal ontsluit [KLANK]
ENG MabotsaOnSummit