Skip to content

Regering sê Walmart se belegging in Suid-Afrika is ’n hupstoot vir die ekonomie [KLANK]

# Die regering sê Walmart se belegging in Suid-Afrika is ʼn teken van vertroue en ʼn sterk geloof in die land se ekonomiese trajek. Die Amerikaanse kleinhandelreus beplan om sy eerste winkels later vanjaar in die land te open. Die winkels sal vars kruideniersware, huishoudelike artikels, klere en tegnologiese produkte verkoop, en sal produkte aankoop by plaaslike klein en medium-ondernemings. Die regering se woordvoerder, William Baloyi, sê hierdie belegging bevestig ook dat die land steeds ʼn betroubare beleggingsbestemming is:

ENG BaloyiOnWalmart