Skip to content

Murray & Roberts Holdings onder voorlopige likwidasie geplaas [KLANK]

# Die konstruksiereus, Murray and Roberts Holdings, is na ʼn hofbevel onder voorlopige likwidasie geplaas. Die Gautengse Hooggeregshof het die bevel toegestaan na ʼn aansoek deur die maatskappy se krediteure. Dit kom te midde van ʼn parallelle proses waar Murray and Roberts Limited, ʼn dogtermaatskappy van die beheermaatskappy, onder vrywillige sakeredding geplaas is. Die sakeredding-praktisyn Josh Cunliffe sê die voorlopige likwidasie hou nie verband met die sakereddingsproses nie:

ENG JoshonRescueRemains