# Build One South Africa sê die jongste bruto binnelandse produksyfers toon die ekonomie slaag nie daarin om werklik te groei nie, ná ‘n 0,8-persent groei vanaf April tot Junie. Die party sê stadige groei beïnvloed werksgeleenthede, inkomste en Suid-Afrikaners se daaglikse lewensbestaan. Roger Solomons van BOSA vra die regering om die party se plan vir voorspoed aan te neem om vyf-persent ekonomiese groei te bereik met hervormings in sake-, infrastruktuur-, arbeids- en vaardigheidsontwikkeling:
Build One SA sê 0,8% BBP-groei toon RNE misluk met werksgeleenthede en lewensbestaan [KLANK]
ENG SolomonsOnEconomyGrowth