Skip to content

NuusFlits: SA ekonomie groei met 0,8% in tweede kwartaal van 2025

# Na geringe groei van 0,1-persent in die eerste kwartaal van 2025, het die BBP in die tweede kwartaal van April tot Junie met 0,8-persent versterk. Vervaardiging, mynbou en handel het groei aan die voorsieningskant van die ekonomie gelei. Die bestedingskant was ook positief, hoofsaaklik danksy sterker huishoudelike verbruik en swakker invoere.