Skip to content

Minister Kubayi sê SA steun pogings tot die versterking van Afrika en Asië se gesamentlike stem

# Die minister van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling, Mmamoloko Kubayi, sê die bevordering van menseregte is onafskeidbaar verbind met ekonomiese en maatskaplike regte. Sy het die 63ste jaarlikse byeenkoms van die Asiaties-Afrika-regsraadgewende organisasie-konferensie in Uganda toegespreek. Kubayi sê Suid-Afrika bly vasbeslote om die organisasie se unieke rol te ondersteun in die versterking van Asië en Afrika se gesamentlike stem en in die vorming van die progressiewe ontwikkeling, die versterking van multi-lateralisme, samewerking en kodifisering van internasionale reg.