# Die DA in die Tswaing-munisipaliteit in Noordwes sê die ineenstorting van septiese tenkuitsuigdienste in Sannieshof het ‘n mensgemaakte ramp veroorsaak. Meer as 2,7-miljoen liter rou rioolwater word onbehandeld in die dorp se septiese tenks opgegaar. Carin Visser van die DA sê vir langer as ‘n jaar stroom rou rioolwater in huise, oorstroom toilette en fondamente, besoedel boorgate en stel gesinne bloot aan ernstige gesondheidsgevare soos cholera:
DA sê ineenstorting van Sannieshof se septiese tenkdienste skep ‘n mensgemaakte ramp [KLANK]
ENG VisserOnEnvironement