# Die direkteur-generaal van die Wêreldgesondheidsorganisasie, Tedros Adhanom Ghebreyesus, het Suid-Afrika geprys vir sy leierskap te midde van groot ontwrigtings wat veroorsaak is deur die besnoeiings in hulp. Hy het ‘n boodskap van ondersteuning vir die 12de SA VIGS-konferensie virtueel gelewer. Tot 70 persent van die Amerikaanse president se noodplan vir VIGS-verligting-befondsing wat tot dusver vanjaar vir die land verwag is, is gestaak. Ghebreyesus sê die Suid-Afrikaanse regering het vinnig opgetree om die befondsingstekort aan te spreek:
WGO direkteur-generaal prys SA vir sy vinnige optrede ná onttrekking van USAID [KLANK]
ENG GhebreyesusOnSAFundingCuts