Skip to content

Ramaphosa ondersteun Brasilië se beroep vir ‘n skietstilstand in Gaza by BRICS-vergadering [KLANK]

# President Cyril Ramaphosa het die president van Brasilië, Lula da Silva, se beroep vir ‘n wapenstilstand in Gaza en die erkenning van self-beskikking vir Palestina, ondersteun. Hy het gedurende ‘n buitengewone virtuele vergadering van die BRICS-leiers gesê blywende vrede is nodig vir ‘n tweestaat-oplossing. Hy het Suid-Afrika se ondersteuning vir geregtigheid en menseregte in die streek bevestig en moedig die BRICS-nasies aan om hulle gesamentlike invloed te gebruik om vrede, regverdigheid, en multi-laterale samewerking in wêreldkonflikte te bevorder:

ENG RamaphosaOnBrazilsCall