Skip to content

LUR in KZN waarsku kabeldiefstal is ekonomiese sabotasie wat dienste en ondernemings ontwrig [KLANK]

# Die KwaZulu-Natalse LUR vir Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Thulasizwe Buthelezi, sê kabeldiefstal is ekonomiese sabotasie wat dienste en ondernemings ontwrig. Buthelezi verwelkom die inhegtenisneming van agt mense in Mid-Illovo gister vir die diefstal van koperkabels ter waarde van ongeveer twee-miljoen-rand, wat gesteel is by Transnet, die Passasierspooragentskap van Suid-Afrika en die eThekwini Metro. Senzelwe Mzila van die departement vra die publiek om verdagte bedrywighede aan te meld en infrastruktuur te beskerm:

ENG MzilaOnCableTheft