# Die vakbond GIWUSA sê hy is sterk gekant teen die voortdurende bloedbad van afleggings in verskeie sektore in die land. ArcellorMittal SA sal sy langstaalbesigheid na verwagting teen einde September sluit, wat drie-duisend-500 werkverliese sal veroorsaak. Die Ford Motor-maatskappy in Suid-Afrika beplan ook om 474 poste by sy aanlegte in Pretoria en Gqeberha te sny. GIWUSA se president, Mametlwe Sebei, sê die regering doen nie genoeg om werk te beskerm nie:
GIWUSA is sterk gekant teen die voortdurende afleggings [KLANK]
ENG MametlweonMilitant