Skip to content

Tafelberg-nasionale park verwelkom maansverduisterings-entoesiaste [KLANK]

# Die Tafelberg-nasionale park sê daar is talle besoekers wat die volmaan en maansverduistering van vanaand tot Maandagaand by die verskillende uitkykpunte op die berg sal wil ervaar. SANparke se woordvoerder, Charles Phahlane, sê ‘n maansverduistering is anders as ‘n sonsverduistering, waarna jy nooit direk moet staar nie. Hy sê die sigbaarheid oor die stad Kaapstad sal na verwagting optimaal wees, en geen brille of filters word benodig nie:

ENG CharlesonLunarEclipse