# Die bekende Kaapstadse advokaat, Norman Arendse is aangestel as getuienisleier vir die Parlement se ad hoc-komitee wat die polisiekommissaris van KwaZulu-Natal, Nhlanhla Mkhwanazi, se bewerings sal ondersoek. Arendse sal deur twee senior advokate bygestaan word tydens die sittings wat die week van 16 tot 22 September sal begin. Die komiteevoorsitter, Soviet Lekganyane, sê Mkhwanazi sal eers ná 24 September kan getuig, omdat hy vir die Madlanga-kommissie van ondersoek voorberei:
Top-advokaat van Kaapstad, Norman Arendse gaan getuienis lei in Parlement se Mkhwanazi-ondersoek [KLANK]
ENG LekganyaneOnMkhwanazi