# Die Kabinet het nuwe treinoperateurs op Transnet se spoornetwerk verwelkom om vragdoeltreffendheid te verbeter en ekonomiese te verbeter. Die nuwe operateurs sal 41 roetes in ses korridors bedryf vir die vervoer van steenkool, chroom, ystererts, mangaan, vraghouers, brandstof en suiker. Die minister in die Presidensie, Khumbudzo Ntshavheni, sê die operateurs sal na verwagting van volgende jaar af jaarliks ‘n bykomende 20-miljoen ton vrag vervoer, wat die regering sal help om sy teiken van 250-miljoen ton teen 2029 te bereik:
Kabinet verwelkom nuwe treinoperateurs om vragdoeltreffendheid en ekonomiese groei te verbeter [KLANK]
ENG NtshavheniOnRailNetwork