Skip to content

Minister Meth sê Nedlac-beraad moet duidelikheid verskaf oor hoë werkloosheidskoers [KLANK]

# Die minister van Arbeid en Indiensneming, Nomakhosazana Meth, sê die Nasionale Ekonomiese Ontwikkelings- en Arbeidsraad moet duidelikheid gee en hom opnuut verbind tot ‘n oplossing vir die krisis van die hoë werkloosheid. Meth het met die opening van die Nedlac-beraad in Sandton, Johannesburg, gesê die werkloosheidsyfer het in die tweede kwartaal vanjaar van 32,9-persent tot 33,2-persent gestyg. Sy sê dit beklemtoon die voortgesette ​​strukturele uitdagings:

ENG MethonSummit