# Die DA sê hy is in besit van ‘n brief van die energiereguleerder, Nersa, wat ernstige foute in hul tariefberekenings erken, en gelei het tot ‘n skikking van 54-miljard-rand met Eskom. In die brief het die Nersa-voorsitter, Thembani Bukula bevestig dat ‘n regstellende proses aan die gang is om aanspreeklikheid vir die duur blaps te bepaal. Kevin Mileham van die DA sê Suid-Afrikaners mag nie vir regulatoriese onbevoegdheid betaal nie:
DA sê Nersa-brief bevestig R54-miljard tarief-flater [KLANK]
ENG MilehamOnAdmission