# Cosatu vra dat die Suid-Afrikaanse Agentskap vir Maatskaplike Sekerheid die uitfasering van Postbank as ‘n diensverskaffer vir maatskaplike toelaebetalings moet heroorweeg. Cosatu-woordvoerder Matthew Parks sê die vakbondfederasie is uiters ontsteld oor Sassa se aankondiging dat hulle van plan is om Postbank se verwerking van toelaebetalings aan miljoene begunstigdes ten gunste van privaat banke te beeïndig:
COSATU vra dat Sassa uitfasering van Postbank as diensverskaffer moet heroorweeg [KLANK]
ENG MatthewonSASSA