# ‘n Vermeende ontvoeringsbaasbrein is gisteraand in ‘n skietery met die polisie en ‘n privaat sekuriteitsmaatskappy op die R-21 in Kemptonpark, Gauteng, doodgeskiet. Dit volg op die redding van die ontvoerde sakeman van Benoni, Mohammed Bashir Ahmed Seedat. Die 42-jarige is op 23 Julie deur gewapende mans uit sy sakeonderneming, Rynfield Drapers and Outfitters, ontvoer ná ‘n sakeroof. Polisiewoordvoerder, Athlenda Mathe, sê die man is ook in Mosambiek gesoek:
Vermeende ontvoeringsbaasbrein in Kemptonpark doodgeskiet [KLANK]
ENG AthlendaonRescued