Skip to content

GOOD-party doen beroep op Afrika-unie om on LGBTQIA+ regte op die kontinent te beskerm [KLANK]

# Die GOOD Party sê hulle is erg bekommerd oor Burkina Faso se terugwaartse wysigings aan hul Persone- en Gesinskode, wat deur die land se Oorgangsparlement aangeneem is. Die party sê die wysigings kriminaliseer selfdegeslag-verhoudings, wat ‘n gevaarlike stap terug vir menseregte op die Afrika-kontinent aandui. Keagen Gertse van GOOD sê Burkina Faso sluit hom aan by ‘n groeiende lys van Afrika-nasies, veral in Wes- en Oos-Sentraal-Afrika, wat toenemend bestraffende wetgewing teen die LGBTQIA+-gemeenskap aanvaar:

ENG KeagenonLGBTQIA+