Skip to content

Adjunkminister sê infrastruktuur is steeds ‘n katalisator vir ekonomiese groei [KLANK]

# Die adjunkminister van Finansies, David Masondo, sê infrastruktuur is steeds ‘n katalisator vir volhoubare en inklusiewe ekonomiese groei. Die regering sal oor die volgende drie jaar meer as 940-miljard-rand aan infrastruktuur bestee, wat 375-miljard- rand in besteding deur staatsinstellings insluit. Dié befondsing sal paaie en brûe opknap, damme en waterweë bou, hawens en lughawens moderniseer, en die ekonomie aandryf. Masondo sê die volgehoue ​​infrastruktuurgaping, tesame met die beperkte fiskale ruimte, moet aangespreek word:

ENG MasondoOnInfrastructure