Skip to content

Cosatu sê regeringsoptrede is nodig om kragpryse te verlaag en werksverliese te voorkom [KLANK]

# Cosatu doen ‘n beroep vir onmiddellike regeringsoptrede om stygende kragpryse te verlaag ten einde ‘n werksgeleentheid-slagting te voorkom. Die vakbondfederasie sê sedert beurtkrag in 2006 begin het, het kragpryse met meer as 450-persent gestyg. Matthew Parks van Cosatu sê die ekonomie nie langer die massiewe finansiële verliese van Eskom se vermoë om bekostigbare elektrisiteit te voorsien, bekostig nie:

ENG MatthewonElectricity