# AfriForum en die Suider-Afrika Agri-inisiatief, Saai, het planne aangekondig om die ‘Kill the Boer’-kreet internasionaal te beveg en vra geteikende sanksies teen die leier van die EFF, Julius Malema. Hulle het die Malema-dossier bekend gestel wat besonderhede gee van haatspraak, korrupsie en die ondersteuning van terrorisme. Ernst van Zyl van AfriForum sê hulle sal die dossier in Europa en Amerika voorlê. Hy verwys na die Konstitusionele Hof se versuim om Malema aanspreeklik te hou:
AfriForum, Saai vra internasionale sanksies teen Julius Malema [KLANK]
AFR-VanZylOnMalema