# Die nywerheidsvakbond Giwusa het die besluit van die suiwelreus Clover veroordeel om eensydig aan onderhandelinge te onttrek. Die president van Giwusa, Mametlwe Sebei, sê die gesprekke is gemik op die herindiensneming van honderde werkers wat tydens die omstrede herstruktureringsproses van 2021/2022 afgedank is. Hy sê die besluit steek hulle dwars in die krop en is skandalig gegewe dat Clover se welvaart sedert die afleggings aansienlik herstel het:
GIWUSA veroordeel Clover se besluit om aan onderhandelings te onttrek [KLANK]
ENG MametlweonClover